Dr Belinda Janse van Rensburg, ’n plantpatoloog van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Graangewasse, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die uitwerking van bewaringslandbou op mieliekopvrot. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.