‘n Bekende gesig in die ateljee, Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, vertel  meer oor wat die arbeidswetgewing oor wangedrag in die werksplek sê. Ons hoor ook hoe verskillende tipes wangedrag aangespreek moet word. Daarna kuier Marion Delport van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid by ons in die ateljee, en ons hoor hoe hul data, waarvan heelwat bedrywe afhanklik is, ingesamel en toegepas word.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here