Kyk hoe maak ons biltong in 25 Mei 2018 se Grootplaas! Hulle sê trou is nie perdekoop nie, maar gesoute jagters sal waarskynlik vir jou sê die geheim lê by lekker biltong maak – die ander goed is bysake. Die heel eerste biltong is deur boere en jagters in die trekland gemaak – waarskynlik van wildsvleis, nie beesvleis nie. Met die jagseisoen nou amptelik in volle swang, gesels Elsa Esterhuizen met Ankie Stroebel van Wildbedryf Suid-Afrika, ‘n kenner op die gebied van wildsvleis en veral die maak van biltong. Kliek hier vir ‘n resep.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas