In Grootplaas van 10 Desember 2018 kuier Biomin weer by ons in die ateljee.

Biomin is al vir die afgelope 18 jaar besig om sy voetspoor in Afrika te verbreed. Die kontinent kom egter saam met ‘n hele klompie uitdagings. Ontwikkeling in die veevoerbedryf is vir Biomin ‘n sterk fokuspunt, maar ook ‘n groot uitdaging. Ons kyk na ‘n insetsel wat ons meer perspektief oor Biomin se besigheidsmodel in Afrika gee, en Albert van Rensburg gesels oor hul rol in die bedryf.

Inhoudsborg: Biomin

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here