Onlangse bek-en-klouseeruitbrekings het weereens die belangrikheid van biosekuriteitsmaatreëls in die veebedryf beklemtoon. Alhoewel die krisis rondom die veeveilingsverbod nou tot ‘n mate afgeweer is, is die kern van die probleem nog nie opgelos nie. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk het 21 Februarie 2020 hieroor gesels.

Daarna vertel Adri Kitshoff-Botha van Wildbedyf Suid-Afrika ons hoe die landswye veilingsverbod die wildbedryf geraak het.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.