BKB: Die suksesverhaal van ‘n wollegende

1418

Carin Venter van Plaas Media het onlangs by Piet Lubbe op die plaas Modderfontein in die Burgersdorp-distrik gaan kuier. Piet is ‘n Merinoboer wat al dekades lank wol aan BKB lewer. Hy boer steeds, al kan hy nie elke dag in die veld of kraal kom nie. Luister nou na hierdie lekker onderhoud op AgriOnAir.

Vir meer inligting, kontak gerus vir oom Piet en Petra Lubbe by 051 653 1419, of skakel Jan van der Walt van BKB by 082 376 6178 of epos jan.vanderwalt@bkb.co.za.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur BKB.

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word.