Die Suid-Afrikaanse 2021-wolseisoen het hierdie week op ‘n galop weggetrek. Isak Staats, hoofbestuurder van wol en bokhaar by BKB, gee op AgriOnAir ‘n vooruitskouing van die seisoen en hy vertel wat die bedryf te wagte kan wees. Hy brei onder andere ook uit oor die implikasies wat die huidige inperking op die mark kan hê. Daar is ook waardevolle advies aan produsente wat die nuwe seisoen betref.

Luister nou na die gespek op AgriOnAir:

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur BKB.

Klik op die volgende skakel om meer te lees oor die jongste wolveiling: