BKB: Vooruitsigte vir veeveilings

0
284

In 18 Januarie se Grootplaas kuier Danie Strauss van BKB in die ateljee om met ons oor die vooruitsigte vir veeveilings in Suid-Afrika te gesels. Ons hoor ook hoe groot is dié maatskappy werklik in die veilingsbedryf.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here