BKB se top tien handelstakke en verskaffers vir 2018 is onlangs tydens ’n gesellige glansgeleentheid by dié organisasie se hoofkantoor in Port Elizabeth vereer.

Wolf Edmayr, besturende direkteur van BKB, het almal welkom geheet en op ’n ligter trant enkele pittighede met die gehoor gedeel. Riaad Moosa, ’n bekende Suid-Afrikaanse komediant met ’n doktersgraad agter sy naam, is ook ingespan om die gehoor met vlymskerp humor te vermaak.

Wolf het klem daarop gelê dat BKB se suksesverhaal nie moontlik sou gewees het sonder elke spanlid se insette en verantwoordelike optrede nie. “BKB se gelukwense gaan vanaand aan elke handelstak en verskaffer wat ’n toekenning huis toe neem.” –Carin Venter, Veeplaas

Die volgende toekennings is gemaak:

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here