Suid-Afrika se bloubessie-uitvoere vir die 2019/2020-seisoen, het met meer as 50% teenoor die vorige jaar gegroei. Dit is ook ’n nuwe bedryfsrekord. Justin Mudge van die SA Bessieprodusente-organisasie gesels oor dié bedryf.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media