Insetpryse is voortdurend aan die styg. Ongelukkig gaan ‘n boerdery nie net op eie stoom aan nie, en het insette nodig om winsgewend te wees. Kyk weer na 6 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas met wanneer Corné Louw van Graan SA vertel hoe die belangrikste insetpryse op dié stadium lyk. Hy verduidelik ook watter effek hierdie prysstygings op boere se sakke sal hê.

Daarna kan kykers die laaste aflewering in ons interessante lusernreeks geniet. ‘n Kenner op hierdie gebied, dr Gerrie Scholtz, gesels oor hoe die verskillende grade van lusern bepaal word.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas