Lise Roberts van RSG Landbou gesels ook met Abraham Burger oor ’n groot boerbokveiling wat op 11 Mei in 93 Smuts Road, Polokwane gaan plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Lindsay Africa.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.