Koos du Pisanie, ons RSG Landbou-verteenwoordiger in die Noord-Kaap, het by Griekwastad se landbouskou gaan kuier en met ‘n boerbokboer en voorsitter van die Noordkaap Boerbokklub, Hennie le Roux, gesels. Hulle gesels ook onder andere oor die sukses van die skou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.