As ’n mens op ‘n tipiese landbouskou rondbeweeg, loop jy allerlei interessante mense raak. Koos du Pisanie het onlangs ‘n uithaler-boerbokteler, Theuns Botha, by die Griekwastad-skou raakgeloop. In RSG Landbou kan u luister na die wyshede wat Theuns kwytraak. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here