Kyk 26 Februarie 2018 se Grootplaas met Theo Boshoff en Dr Japie van der Westhuizen.

In die episode:

  • Nuwe konsepwetgewing oor krediet is onlangs aangekondig en ons gesels met Theo Boshoff van Agbiz oor die effek wat dit op produsente sal hê in terme van finansiering.
  • Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek gesels oor sy onlangse besoek aan Nieu-Seeland waar hy simposiums en vergaderings oor diere-aantekening en verbetering bygewoon het.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas