Koos Pienaar, ‘n boer van Bultfontein wat reeds 43 jaar in landbou betrokke is, gesels met Hennie Maas oor die impak wat die droogte op boere in die omgewing het en die planne wat hulle moet maak. Hy gesels oor ‘n vergadering wat boere in die omgewing byeengeroep het om te praat oor wat fout is in landbou en hoe hulle saam kan staan om sake te beredder. Hulle vra dan waar hulle landbou in 2050 wil sien. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.