Die mense uit die Boesmanland is bekend vir hul geduld en aanvaarding. Die droogte is vir die soveelste jaar weer ’n realiteit vir die boere uit die streek, maar hulle is steeds nederig en gelowig met ’n besondere liefde vir hul grond en hul diere. RSG Landbou se verteenwoordiger in die Noord-Kaap, Koos du Pisanie, het in die Kenhardt-distrik met André Nel en sy vrou Marinda gesels oor hul boerdery in Boesmanland. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here