Om met jou kaas teen 882 ander top suiwelprodukte in die land mee te ding en met die eerste prys weg te loop, wil gedoen wees! Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Rina Belcher oor Belnori Boetiekkaasmakery se oorwinning in vanjaar se SA Suiwelkampioenskappe en Qualité-toekennings. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here