In 27 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Elsa Esterhuizen met Theresa de Beer en Zani Veldsman.

Ons roer ‘n onderwerp aan waaroor menige gesondheidsbewuste voedselverbruikers al gewonder het. Theresa de Beer van die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium, gesels oor gluten en die rol daarvan in die bakbedryf.

Daarna vertel Zani Veldsman van Blend Food meer oor die bokvleisbedryf in Suid-Afrika. Ons kyk ook na die plaaslike mark en wat die bedryf doen om dit uit te brei.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas