Kyk weer 27 September 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer ons op boomplantmaand en melksamestelling fokus.

September is nie net die maand om ons erfenis te vier en die braaivleisvure aan te steek nie; dit is ook nasionale boomplantmaand. Izak van der Merwe van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, gesels meer met ons hieroor, en ons hoor hoekom bome so belangrik is vir ons voortbestaan. Daarna kuier Zani Veldsman van Blend Foods weer in die ateljee, om oor melksamestelling en gehalte te gesels.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas