Die Bonsmara-bedryf hou vanjaar groot makietie. Saam met die feit dat die genootskap sy 55ste verjaarsdag vier, word daar ook uitgesien na die Rooi Ras-geleentheid en die nasionale vroulike dierveiling wat binnekort op Parys plaasvind. Louis Steyl vertel ons meer hieroor in 25 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas.

Inhoudsborg: Bonsmara SA

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas