Die Bonsmara-beesras is vanjaar 55 jaar oud. Hiermee saam is daar ook die Rooi Ras-geleentheid en die nasionale vroulike dierveiling wat binnekort op Parys plaasvind. Louis Steyl gesels op RSG Landbou oor hierdie hoogtepunt op die veekalender, asook oor die welslae wat oor die jare met dié ras behaal is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.