Die onlangse Rooi Ras-geleentheid van Bonsmara SA het verskeie hoogtepunte tot gevolg gehad. Lise Roberts gesels met Louis Steyl oor die geleentheid.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Jy boer binne dié konteks

R180 000 vir LAR 14-173-seun en sy ma