Bonsmara SA hou weer op 14 Maart hul jaarlikse Rooi Ras-geleentheid en Nasionale Vroulike Dier-veiling by die Afridome in Parys. Louis Steyl, rasadviseur by Bonsmara SA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hierdie geleentheid.  Luister nou na dié gesprek. Lees hier meer oor die geleentheid.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here