Bonsmarateler deel sy suksesse  

798

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Broer de Waal, ’n kommersiële boer in die Boshof-omgewing, oor sy suksesvolle boerdery met kommersiële Bonsmaras en waarom hy juis dié ras verkies. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.