Die Boran-beestelersgenootskap het onlangs, in samewerking met verskeie rolspelers en Boran-telers, onlangs ‘n inisiatief gedryf om tien Boran-bulle aan ontwikkelende boere in die Noordwes-provinsie te skenk. Kyk in 2 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor.

Suid-Afrika het ‘n moeilike jaar agter die rug, ekonomies en polities. ‘n Kenner op dié gebied en ‘n bekende gesig op die kassie, dr Roelof Botha, brei uit hieroor.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas