Helene Pfeiffer van die Instituut vir Suiweltegnologie by die Melkprodusente-organisasie vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor ’n nuwe bordspel wat ontwikkel is om melkprodusente en hul werkers te help. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.