Daar bestaan gemengde opinies oor bosbou en die effek wat dit op die omgewing en die volhoubaarheid van ons hulpbronne het. Ronald Heath, navorsingsdirekteur by Bosbou Suid-Afrika, gee op RSG Landbou meer perspektief oor dié bedryf en die rol wat opkomende landbouers daarin speel. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.