Die 5de Agri-Expo Landbouproe-reeks, word vanjaar tydens Toyota en die Universiteit van Stellenbosch se Woordfees aangebied. Johan Ehlers van Agri-Expo kuier op 19 Februarie 2020 in die Grootplaas-ateljee, om ons meer oor hierdie opwindende geleentheid te vertel.

Daarna gesels Ronald Heath van Bosbou Suid-Afrika oor die stand van sake in die bosboubedryf, en hoe hul nuwe webblad groei in die sektor dryf.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.