Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Danie van Niekerk van Botswana oor waarom hy met Kalahari Red-bokke boer. Dit is ook interessant om te hoor hoe hy in die boerdery beland het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.