Die beheermaatreëls na aanleiding van die onlangse bek-en-klouseer-krisis, het almal meer bewus gemaak van die belangrikheid van brandmerke. Dit het egter gelei tot verwarring tussen veeboere en owerhede. Herman Labuschagne van SA Stamboek gesels in 22 April 2020 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor.

Daarna vertel Michelle de Lange van die Melkprodusente-organisasie ons meer oor Wêreld-melkdag.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.