Die bek-en-klouseer-krisis het almal in die veebedryf meer bewus gemaak van die belangrikheid van brandmerke op diere, maar was ook die oorsaak van heelwat verwarring tussen veeboere en owerhede. Herman Labuschagne gesels hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media