Almal hou asem op vir wat die volgende brandstofprys-verhogings gaan inhou. Corné Louw van Graan SA gesels in 8 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor en veral oor die invloed wat dieselpryse op die boer se sak het. Dan kuier ons gereelde gas, Frans van Eden, weer by ons om oor boerdery-finansies te gesels. Hy gesels vanoggend weer oor die werking van artikel 12 J-beleggings en onlangse verwikkelinge in hierdie verband.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas