Inentings vorm ‘n onlosmaakbare deel van veegesondheid op ‘n plaas en Swavet spits hom al jare daarop toe om gehalte spuite aan boere te verskaf. Ons kyk in 3 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n gesprek met Fritz Rexrodt hieroor. Daarna kuier Yolandi van der Merwe van Agri SA by ons in die ateljee. Sy vertel ons meer oor ‘n opname wat Agri SA vroeër vanjaar bekendgemaak het, en ons hoor watter bydrae die landbousektor tot die land se ekonomie lewer. 

Nuusborg: BASF

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: SWAVET