Bristow Bonsmara-produksieveiling

463

Die Bristow Bonsmara-produksieveiling is op 21 Junie 2018 by die Bandelierkop-veilingskrale gehou en goeie pryse is behaal.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys stoetbul: R85 000
  • Gemiddelde prys stoetbulle: R47 412
  • Hoogste prys stoetkoei en kalf: R27 500
  • Gemiddelde prys stoetkoeie en kalwers: R23 000
  • Hoogste prys dragtige stoetkoei: R24 000
  • Gemiddelde prys dragtige stoetkoeie: R22 300
  • Hoogste prys dragtige stoetvers: R18 500
  • Hoogste prys stoetvers: R15 500
  • Hoogste prys kommersiële koei en kalf: R22 500
  • Hoogste prys kommersiële drie-in-een koei: R26 500

Aangebied deur: Vleissentraal Bosveld

Afslaer: Mike Killassy