Bronrich Bonsmaras het op 22 Mei 2019 hulle veiling gehou in die Ohrigstad-distrik. Stoet- en kommersiële diere het goeie pryse behaal.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul: R100 000.
  • Gemiddelde prys bulle: R54 210.
  • Gemiddelde prys dragtige verse: R18 750.
  • Gemiddelde prys dragtige koeie: R16 142.
  • Gemiddelde prys koeie en kalwers: R20 666.
  • Gemiddelde prys kommersiële dragtige verse: R13 200.
  • Gemiddelde prys oop verse: R14 625.

Aangebied deur: BKB Van Wyk.                                                                 

Afslaer: Frik Verster.