U sal hoor dat ons in RSG Landbou heelwat prominensie gee aan die gevreesde veesiekte, brusellose. Dr Willie Harris, ‘n veearts, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die voorkoms van hierdie siekte onder skape. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here