Die Bultfontein-distrik in die Vrystaat gaan tans onder een van die ergste droogtes in die geskiedenis gebuk. Baie min somergewasse is dié seisoen aangeplant en die wat wel aangeplant is, lyk volgens boere in die omgewing baie sleg. Landbou-organisasies het onlangs ‘n byeenkoms gereël en ‘n helpende hand na boere uitgereik. Ons kyk in 12 Maart 2019 se Grootplaas na insetsels meer hieroor. Daarna gesels ons met Gerhard Kriel van Vrystaat Landbou oor onder andere die veediefstal-hulplyn wat onlangs bekendgestel is.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here