‘n Goeie en gesonde bul is ‘n belangrike element in ‘n beesboerdery. Bulle moet in goeie ‘werkende’ kondisie wees met aanvang van die paarseisoen. Die voeding van hierdie diere is dus ‘n wetenskap op sy eie.

Bulle kan nie te vet wees nie, want oorvet bulle kan lui wees en moeilik bybly in groter kampe. Aan die ander kant kan bulle wat te vining gewig verloor, onvrugbaar raak deur die loop van die paarseisoen. Ulrich Müller van Voermol Voere gee nou perspektief in dié verband.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Voermol.