Verskeie inisiatiewe is al ontwikkel om byekolonies regoor die wêreld te beskerm en van uitsterwing te red. Die groot sondebokke is blykbaar plaagdoders en klimaatsverandering, maar siektes wat onder dié insekte versprei word, kan ook hulle getalle drasties laat afneem. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here