Carin Venter, RSG Landbou se verteenwoordiger in die Oos-Kaap, het met die nuwe hoofbestuurder van Cape Wools, Deon Saayman gesels. Luister na sy visie en planne vir dié organisasie.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.