Met meer as 1000 teel-, trofee-, en jagdiere op veiling en uitstallers van regoor die landboubedryf, beloof die eerste Castle de Wildt landbou-, wild- en jaguitstalling, om die platform te skep vir groei en nuwe tegnologiese ontwikkelings in die bedryf. Engeline Gericke van Essential Marketing, en Bernard Groenewald van Castle de Wildt, kuier almal in gesels vanoggend met ons hieroor. Daarna vertel Malan Davey van Wildbedryf Suid-Afrika ons meer oor hul plaaswerker-opleidingsdae.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here