Selfone het ‘n onmisbare deel van boere se lewens en besighede geword en, om aan hul toenemende vereistes te voldoen, het Cat Mobile die nuwe baanbreker S61-slimfoon ontwikkel. David Louw, Selfoonprodukspesialis van Cat Mobile kuier weer in die Grootplaas-ateljee op 9 Oktober 2018 om meer hieroor te praat.

Inhoudsborg: CAT Mobile  

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas