David Louw van Cat Phone gesels in 14 September 2018 se aflewering van Grootplaas, oor hul geharde selfone. Hy verduidelik waarom hierdie fone veral handig te pas kom in ‘n boerdery, waar daar nie genade is vir ‘n slimfoon nie.

Inhoudsborg: CAT Mobile

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas