Die vervaardigers van konstruksie-implemente, Caterpillar, toets ook hul vaardighede met die maak van taai slimfone. David Louw, selfoonprodukspesialis van CAT Phones vertel ons meer en veral oor hoe dié slimfone in die landbou-omgewing inpas.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas