Uitstaande pryse behaal tydens nasionale Brahman-veiling

Die Brahman Telersgenootskap het hul jaarlikse nasionale veiling op Saterdag 23 September 2017 by die Afridome in Parys gehou. Die kopers en verkopers het...

Nasionale Vleismerino-veiling uitslae

Die 60ste nasionale Vleismerino-veiling het 2 Augustus by die Bloemfontein-skougronde plaasgevind. Veilingsuitslae Hoogste prys ram: R77 000 (Verkopers: Maritz en De Villiers Mouton, Nuwerus Boerdery, Piketberg....

Ram behaal rekordprys by SAVM-veiling

Goeie pryse is vir manlike sowel as vroulike diere by die 61ste nasionale Suid-Afrikaanse Vleismerino (SAVM)-veiling, wat op 2 Augustus 2017 by die Bloemfontein-skougronde...

Uitslag van die Jordaan Genetics-produksieveiling

Die Jordaan Genetics-produksieveiling kom al ’n lang pad, met wyle Zeiss Jordaan wat alles begin het, saam met sy broer Boy Jordaan. Jaarliks kom...

Nasionale Senepol-veiling sorg vir goeie pryse

Vanjaar se nasionale Senepol-veiling is op 14 Oktober by Circle C Ranches naby Excelsior gehou. Altesaam 26 bulle is op die veiling verkoop. Veeplaas...

’n Uitstekende jaar vir veeveilings

Die jaar 2017 was weens faktore soos droogtes, ’n rekord-oes, lae voerpryse en die heropbou van kuddes ná die droogte ’n baie interessante landboujaar....

Woodview hou uitstekende Wagyu-veiling

Op Donderdag 27 April 2017 het Woodview Wagyu ’n uitstekende Wagyu-veiling in die Arlington-distrik aangebied. Rekordpryse is behaal met nuwe Suid-Afrikaanse rekords wat vir...

Successful 10th Grootfontein Dohne Merino stud auction

The Grootfontein Dohne Merino stud hosted its 10th production auction on 24 February 2017 at Grootfontein Agricultural College. The auction was well-attended and excellent...

23ste Mielieboere Bonsmaras-produksieveiling

Die 23ste Mielieboere Bonsmaras-produksieveiling, wat op 2 Maart 2017 op Hopefield by Viljoenskroon gehou is, het almal se grootste verwagtinge oortref. Altesaam 27 bulle...

Maluti Dormers-produksieveiling

Die eerste Maluti Dormers-produksieveiling het op 4 Maart 2017 op die plaas Umpukane by Clocolan plaasgevind. Al 55 stoetooie is teen ’n goeie gemiddelde...
- Advertisement -

Latest article

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...

Avocado extracts market overview

The avocado market has seen a global surge in demand over the past few years. Mexico has exported greater volumes of avocados to China...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...