Top veiling vir Proveld Bonsmaras

Die Proveld Bonsmara-produksieveiling is op 17 Oktober vanjaar deur Noordkaap Lewendehawe by die Vryburg skougronde aangebied. Daar was geen twyfel dat dit ’n baie...

Uitslae: Thaba Tholo-renosterveiling

Die eerste Thaba Tholo-renosterveiling het op Donderdag 21 April plaasgevind. Altesaam 28 renosters is vir net meer as R9,4 miljoen verkoop. Daar was 33...

Prieska Veldram auction

Members of the Prieska Veld Ram Club held their 15th annual production auction on 2 February 2017. The club is well-known for performance-tested rams...

Heuningkrans Merino’s hou uitstaande produksieveiling

Op 8 Augustus 2018 het Eddie en Eduard Prinsloo op hul plaas Heuningkrans, Smithfield, ’n uitstaande produksieveiling gehou. Die ramme was in goeie kondisie...

Sentraalstreek Brangusgroep Opmars na die Noorde-veiling

Die Sentraalstreek Brangusgroep het op Donderdag 25 Mei 2017 die vierde Opmars na die Noorde-veiling in Parys gehou. Diere met puik genetika is aangebied. Veilingsuitslae ...

Nu-Alcade se 25ste produksieveiling

Die 25ste Nu-Alcade-produksieveiling is op 27 September 2018 by die Warmbad Veemark gehou. Daar was groot belangstelling en telers het uitstaande geselekteerde diere aangebied....

Mielieboere Bonsmaras-produksieveiling

Mielieboere Bonsmaras se 24ste produksieveiling het op 9 Augustus 2017 op Hopefield by Viljoenskroon plaasgevind. Die bul JFE10 038 van Allem Brothers is vir...

Konsortium Merino-veiling: Genetika trek landwye aandag

Konsortium Merino se 33ste produksieveiling, Captain Merino, het op Donderdag, 7 September, op die plaas Dombietersfontein naby Victoria-Wes plaasgevind. Dié veiling het weereens ’n...

Toppryse by jongste Olmar-ramveiling behaal

Die 20ste produksieveiling van Olmar Dohne Merino’s het op 16 Februarie 2018 op die plaas Osfontein naby Molteno plaasgevind. Dit was die laaste ramveiling...

Wêreldrekordprys vir ’n Dohne Merino-ram

’n Wêreldrekord vir die hoogste prys vir ’n Dohne Merino-ram is by die nasionale Dohne Merino-veiling, wat by die Bloemfontein-skougronde gehou is, opgestel. ’n...
- Advertisement -

Latest article

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...

Avocado extracts market overview

The avocado market has seen a global surge in demand over the past few years. Mexico has exported greater volumes of avocados to China...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...