Thiele Estates-veiling

Thiele Estates het op 13 Julie 2016 ’n uitstekende eerste produksieveiling op hul plaas Schickhoek in die Paulpietersburg-omgewing gehou. Al die diere wat aangebied...

Nasionale Vleismerino-veiling uitslae

Die 60ste nasionale Vleismerino-veiling het 2 Augustus by die Bloemfontein-skougronde plaasgevind. Veilingsuitslae Hoogste prys ram: R77 000 (Verkopers: Maritz en De Villiers Mouton, Nuwerus Boerdery, Piketberg....

Geelbek Elite Merino celebrates 50th production sale

In 1928, AJ Pepler and the two brothers Fanie and Fransie Naudé of the farms Geelbeksfontein and Nooitverwag, changed the face of the entire...

Uitslae: Thaba Tholo-renosterveiling

Die eerste Thaba Tholo-renosterveiling het op Donderdag 21 April plaasgevind. Altesaam 28 renosters is vir net meer as R9,4 miljoen verkoop. Daar was 33...

Thaba Tholo rhino auction results

The first Thaba Tholo rhino auction took place on 21 April. A total of 28 rhinos were sold for just over R9,4 million. There...

Bostrum Bonsmara auction

The Bostrum Bonsmara auction of Dr Gustav Trümplemann took place on 8 April, on the farm Doornhoek in the Lydenburg district. Bulls, cows, heifers and...

Bostrum Bonsmara veilingsverslag

Die Bostrum Bonsmara-veiling van dr Gustav Trümplemann het 8 April op die plaas Doornhoek in die Lydenburg-distrik plaasgevind. Bulle, koeie, verse en kalwers met...

Kuddevermindering duur steeds voort

Die nasionale veekudde in Suid-Afrika het drasties afgeneem as gevolg van die droogte en met die wintermaande wat voorlê, lyk die vooruitsigte swak. Selfs...

Boerbokveilings goed op dreef

Hoewel die droogte ook sy merk op boerbokveilings laat, heers ’n positiewe gees onder boere wat met boerbokke teel. Volgens Craig le Roux van...

Vraag na inheemse veldbokke versterk

Die vraag na skilderstoetbokke in die mark vertoon sterk. Louis Lourens van die LGL-skilderbokstoet naby Pretoria sê daar is ’n beduidende oplewing in die...
- Advertisement -

Latest article

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...

Avocado extracts market overview

The avocado market has seen a global surge in demand over the past few years. Mexico has exported greater volumes of avocados to China...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...