Geldenhuys Bonsmaras-produksieveiling sorg vir goeie pryse

Geldenhuys Bonsmaras het hul negende produksieveiling op 31 Julie 2018 in die Belfast-distrik gehou. Stoet- en kommersiële diere het goeie pryse behaal. Veilingsuitslae • Hoogste prys...

Uitslae van 54ste Geelbek Elite-produksieveiling

Geelbek Elite Merino’s se 54ste produksieveiling op die plaas Leopardsvlei, tussen Middelburg en Richmond, het vanjaar heelwat nuwe kopers verwelkom. Almal was dit eens...

Mielieboere Bonsmaras-produksieveiling

Lise Roberts van RSG Landbou praat met Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras oor hulle 26ste produksieveiling wat op Donderdag 9 Augustus plaasvind by Hopefield, Viljoenskroon....

Brangus Nasionale veiling op Vrouedag

Pieter Swart, president van die Brangus-beestelersgenootskap, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor hulle nasionale veiling wat 9 Augustus op Harrismith plaasvind....

Elmic Beefmaster-veiling

Ons RSG Landbou-medewerker in KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat, Izak Hofmeyr, praat met Mike Nicolau van Elmic Beefmasters oor die afgelope veiling wat in Vrede...

Opwindende Wagyu-veiling om die draai

Dr Michael Bradfield, besturende direkteur van die plaaslike Wagyu-beestelersgenootskap, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor ‘n Wagyu-veiling wat binnekort plaasvind. Luister nou...

38ste Kromspuit Dohne-Merino en Bovelder-produksieveiling

Hennie Maas, gesels op RSG Landbou met Freddy Schmidt oor die Kromspuit Dohne-Merino en Bovelder-produksieveiling wat die 3de Augustus te Stormhoek in Memel-omgewing plaasvind....

Milestone Beefmaster-veiling is om die draai

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Johan Pretorius van Milestone Beefmasters oor hulle veiling, wat op 24 Julie in Morgenson, Mpumalanga plaasvind. Luister...

Molopo Ile de France-groep behaal goeie pryse

Die Molopo Ile de France-groepveiling is op 2 Junie 2018 by die Boereplaas-vakansieoord naby Vryburg gehou. Die veiling was uiters suksesvol en goeie pryse...

Bristow Bonsmara-produksieveiling

Die Bristow Bonsmara-produksieveiling is op 21 Junie 2018 by die Bandelierkop-veilingskrale gehou en goeie pryse is behaal. Veilingsuitslae Hoogste prys stoetbul: R85 000 Gemiddelde prys...
- Advertisement -

Latest article

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...

Avocado extracts market overview

The avocado market has seen a global surge in demand over the past few years. Mexico has exported greater volumes of avocados to China...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...