Veevoer en veekunde in die Grootplaas-visier

Veevoer is lankal nie meer net veevoer nie, maar het 'n ingewikkelde wetenskap geword om te verseker dat boere optimale produksie in hul kuddes...

Só klassifiseer jy lusern

Dirk Coetzee, ‘n agronoom van AGT Foods Africa gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die interessante dormansie-klassifikasie van lusernkultivars. Luister nou na dié...

Landbou se koolstof- en watervoetspoor

Die koolstof- en watervoetspoor wat met diereproduksie verband hou, is weer in die kollig na die onlangse Wêreld Ekonomiese Forum se vergadering in Davos...

Só staan sojaboonsake

Die sojaboonbedryf het die afgelope ruk die kollig gesteel as gevolg van rekordopbrengste, asook die sojaboonheffing wat pas in werking getree het. Kenners meen...

Opsoek na die volgende Santam Landbou kuilvoerkoning

Die 5de Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is verlede jaar aangebied en die soektog het nou weer begin om die 2019 Kuilvoerkoning te vind. Hennie...

SACTA gesels oor die sojaboonheffing

Gert Heyns, Uitvoerende Hoof van SACTA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hoe die oganisasie statutêre heffings in die landbou bestuur, veral met betrekking...

Gesubsidieerde oesversekering as reddingsboei

Oesversekering is volgens kenners 'n noodsaaklikheid, veral in vandag se uitdagende landbou-omstandighede. Met die huidige swak toestande in die graanbedryf in gedagte, het ons...

Maart-uitgawe van Farmbiz nou beskikbaar!

Hugo Lochner, redakteur van Farmbiz, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, en brei ook uit oor die impak...

Gesonde grensheinings

Sandrie Wilken van MSD Animal Health kuier op 28 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons te vertel waarom MSD een van die wêreld...

VideoVet: The basics of brucellosis

Bovine brucellosis, or Brucella abortus, is a bacterial disease that affects a cow’s reproductive system, causing it to abort. It will also affect the...
- Advertisement -

Latest article

Opwindende wildveiling op die horison

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Emmanuel Nel van die Kwandwe-wildsplaas in die Oos-Kaap. Hy vertel meer oor die plaas asook hulle wildveiling...
minimumloon

‘n Landbou-blik op die minimumloon

‘n Nuwe nasionale minimumloon het op 1 Januarie vanjaar in werking getree en gemengde gevoelens by veral die landbousektor uitgelok. Jahni de Villiers van...

Uitheemse kaktusse wen veld

Verskeie uitheemse kaktus-spesies is vinnig besig om weiding te vernietig in dor, oorbeweide en geërodeerde gebiede in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap. Lise Roberts...